Galaxiidae

Galaxiidae is 'n vis-familie van die orde Osmeriformes. Hierdie familie kom slegs in die Suidelike Halfrond voor. Die familie beskik oor ses genera wat 45 spesies bevat. Slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor terwyl die meeste spesies in Australiƫ en Nieu-Seeland voorkom. Van die spesies kom ook in Suid-Amerika voor.

Galaxiidae
Galaxias olidus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Protacanthopterygii
Orde:
Familie:
Galaxiidae
Genera

Aplochiton
Brachygalaxias
Galaxias
Galaxiella
Lovettia
Neochanna
Paragalaxias

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesie is deel van die familie:

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.