Futurama
Futurama is 'n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening en David X. Cohen geskep is en sedert 1998 saam met Ken Keeler in Suid-Korea en die VSA geproduseer word.
Futurama | |
Logo van Futurama | |
Genre | Sitkom volwasse animasie wetenskapfiksie |
---|---|
Geskep deur | Matt Groening |
Ontwikkel deur | Matt Groening David X. Cohen |
Stemme van | Billy West Katey Sagal John DiMaggio Lauren Tom Phil LaMarr Tress MacNeille Maurice LaMarche David Herman |
Temamusiekkomponis | Christopher Tyng |
Openingstema | Theme from Futurama |
Oorsprong | Verenigde State |
Taal | Engels |
Aantal seisoene | 8 |
Aantal episodes | 150 |
Produksie | |
Uitvoerende vervaardiger(s) | Matt Groening David X. Cohen Ken Keeler |
Vervaardiger(s) | Lee Supercinski Claudia Katz |
Redigeerder(s) | Paul D. Calder |
Looptydperk | 22 minute |
Produksiemaatskappy | The Curiosity Company 20th Century Fox Television |
Verspreider | 20th Television |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | Fox (1999–2003) Comedy Central (2008–2013) |
Beeldformaat | 480i (4:3 SDTV) (1999–2003) 1080i (16:9 HDTV) (2010–2013) |
Klankformaat | Dolby Surround (1999–2003) Dolby Digital 5.1 (2008–2013) |
Eerste lopie | 28 Maart 1999 – 4 September 2013 |
Kronologie | |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
Futurama het 7 seisoene met 121+ episodes sedert die eerste uitsending in 1999 en 4 DVD-rolprente. Futurama speel af in Nieu-New York in die 31ste eeu. Daar is ook 'n Futurama Comic, wat deur Bongo Comics gepubliseer word. Die 4 rolprente is Futurama: Bender’s Big Score (2007), Futurama: The Beast with a Billion Backs (2008), Futurama: Bender’s Game (2008) en Futurama: Into the Wild Green Yonder (2009).
Hoofkarakters
- Philip J. Fry
- Turanga Leela
- Bender Bieger Rodriguez
- Professor Hubert J. Farnsworth
- Dr. John Zoidberg
- Hermes Conrad
- Amy Wong
Medekarakters
- Zapp Brannigan
- Kif Kroker
- Nibbler
- Mom
- Sal
- Scruffy
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Futurama.
- (en) Futurama op IMDb
- (en) Amptelike tuisblad Geargiveer 20 Januarie 2010 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.