Fussilat

Fussilat (Arabies: فصلت, "in detail verduidelik") is die 41ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 54 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam in die Afrikaanse Koran is "Gaa-Miem",[1] die allegoriese letters (muqatta'at) waarmee dit begin.

فصلت
  Soera 41 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesFussilat
TransliterasieFoessilat
In Afrikaans"Gaa-Miem"
Deel24-25
Ajat54

Openbaring (soera 41:12)

Die woord wahi of awha kom in 'n verskeidenheid skakerings van betekenisse in die Koran voor, terwyl elkeen dui op die idee van opdrag of leiding gee aan iemand of iets, byvoorbeeld in vers 12: "en vir elke hemel sy taak aangewys".[1] Die vertaler Sam Gerrans sê die gebruik van wahi of awha deur die hele Koran bevat 'n element van die imperatief (bevelsvorm). Die vers kan dus gelees word as: "en elke hemel onderrig in sy taak".

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

Vorige soera:
Ghafir
Die Koran Volgende soera:
Ash-Shura
Soera Fussilat

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.