Frioelië
Frioelië (Italiaans: Friuli, Friulaans: Friûl, Duits: Friaul) is 'n gebied in die noordooste van die huidige Italië wat tot die administratiewe streek Friuli-Venezia Giulia behoort.
Wapen en vlag | |
---|---|
![]() |
![]() |
Algemene gegewens | |
Land: | ![]() |
Hoofstad: | Udine |
Administratiewe verdeling: | 3 provinsies |
Oppervlakte: | 8 240 vk km |
Bevolking: | 800 000–1 000 000 |
Bevolkingsdigtheid: | 128 inwoners per vk km |
Kaart | |
![]() |
Taal
In hierdie gebied word 'n eie Romaanse taal gepraat wat Friulaans (Furlan) genoem word.
Geskiedenis
Die gebied was in die vroeë Middeleeue 'n Langobardiese hertogdom wat later in 776 'n Frankiese markgraafskap geword het.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.