Fries (dubbelsinnig)
Fries kan moontlik na een van die volgende verwys:
- Iets wat verwys na Friesland.
- 'n Versiering aan 'n gebou, sien Fries (boukunde).
- Die Beesras, sien Fries (bees).
Tale
Fries kan ook na een van die volgende Friese tale verwys:
- Noord-Fries, 'n taal wat in die noordweste van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein gepraat word.
- Oos-Fries, 'n grotendeels uitgestorwe taal wat in die noordweste van die Duitse deelstaat Nedersakse gepraat word.
- Saterfries, 'n taal wat in die Duitse gebied Saterland in Nedersakse gepraat word.
- Wes-Fries, 'n taal wat in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat word.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.