Freesia sparrmanii
Freesia sparrmanii is 'n meerjarige geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en kom voor in die voorheuwels van die Langeberg naby Grootvadersbosch. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2 en word as seldsaam beskou. Die plant word tans nie bedreig nie.
Freesia sparrmanii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. sparrmanii |
Binomiale naam | |
Freesia sparrmanii (Thunb.) N.E.Br., (1921) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.