Freesia refracta
Die Klein Karoo Kammetjie (Freesia refracta) is 'n meerjarige geofiet wat endemies aan die Wes-Kaap is en deel vorm van die fynbos-bioom. Die plant kom voor vanaf Worcester tot by Gouritsriviermond en De Rust.
Klein Karoo Kammetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. refracta |
Binomiale naam | |
Freesia refracta (Jacq.) Klatt, (1866) | |
Sinonieme | |
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.