Freesia praecox

Freesia praecox is 'n meerjarige geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom voor op die voetheuwels van die Riviersonderendberge, noord van Riviersonderend. Hier is daar slegs een populasie wat bedreig word deur ontwikkeling en indringerplante.

Freesia praecox
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. praecox
Binomiale naam
Freesia praecox
J.C.Manning & Goldblatt, (2010)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.