Fred Sinowatz

Alfred (Fred) Sinowatz (Neufeld an der Leitha, 5 Februarie 1929 - Wene, 11 Augustus 2008) was die bondskanselier (regeringshoof) van Oostenryk van 1983 tot 1986. Hy was lid van die SPÖ, die sosiaal-demokratiese party van Oostenryk. Van 1971 tot 1983 was hy bondsminister van Onderwys en Kultuur.

Fred Sinowatz
Fred Sinowatz

Bondskanselier van Oostenryk
Ampstermyn
24 Mei 1983  16 Junie 1986
Vise Norbert Steger
President Rudolf Kirchschläger
Voorafgegaan deur Bruno Kreisky
Opgevolg deur Franz Vranitzky

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Februarie 1929
Neufeld an der Leitha, Oostenryk
Sterf 11 Augustus 2008
Wene, Oostenryk
Politieke party Sosiaal-Demokratiese Party
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Sinowatz het geskiedenis, Duits en kommunikasiewetenskap gestudeer. Hy het altyd in die Burgenland gewoon.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.