Franz Marx
Franz Marx (21 Maart 1942 - 26 September 2021) was 'n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger.[1]
Franz Marx | |
Geboorte | 21 Maart 1942 |
---|---|
Sterfte | 26 September 2021 (op 79) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, regisseur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Van die rolprente en TV-reekse waarin Marx as akteur te sien is:
- Jy is my liefling, 1968 (rolprent)
- Dr Kalie, 1968 as Harry
- Agter Elke Man, TV-reeks, (1985–1990).
- Verskeie ander
Regisseur
Marx was die regisseur van die volgende rolprente:
- Die Prince van Pretoria, 1993
- Geel Trui vir 'n Wenner, 1983
- Netnou hoor die kinders, 1977
Vervaardiger
Van die rolprente en TV-reekse wat Marx vervaardig het:
- Pasgetroud, rolprent
- Egoli: Plek van Goud, TV-reeks op M-Net, (1992–2010)
- Egoli (Afrikaners is plesierig), rolprent
- Verskeie ander
Skryfwerk
- Spieëlbeeld, spanningsverhaal (Protea, 2017).
Verwysings
- Who's Who SA Geargiveer 18 April 2010 op Wayback Machine, besoek op 20 Junie 2010.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.