Franse Vloot
Die Franse Vloot (Frans:Marine Nationale) is die vloot van die Franse Weermag.[3]
Franse Vloot Marine Nationale | |
---|---|
Gestig | 1624 |
Land | Frankryk |
Onderdeel van | Franse Weermag |
Tipe | Vloot |
Aantal lede | 36 776 personeel (2014) |
Kommandostruktuur | Franse Gewapende Magte |
Kleur | Rooi, wit en blou |
Uitrusting | 98 skepe [1] 206 vliegtuie[2] |
Veldslae | verskeie |
Die Minister van Verdediging is verantwoordelik vir die uitvoering van Franse militêre beleid. Hy word geadviseer deur die Hoof van personeel van die Vloot in verband met die gebruik van magte en die beheer oor vlootoperasies. Die Hoof van Personeel van die Franse Vloot is verantwoordelik vir die opstel en logistieke ondersteuning van die vloot.
Verwysings
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franse Vloot.
- "Organisation of the French Navy". published by the French Minister of Defence. 21 Julie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2015.
- World Air Forces 2014 10 Desember 2013
- "French Navy". Defense.gouv.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2019. Besoek op 28 Desember 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.