Franse Akademie vir Wetenskappe

Die Franse Akademie van Wetenskappe (Frans: Académie des sciences) is 'n geleerde vereniging wat in 1666 deur Lodewyk XIV op die voorstel van Jean-Baptiste Colbert gestig is om die gees van die Franse wetenskaplike navorsing aan te moedig en te beskerm. Dit was aan die voorpunt van wetenskaplike ontwikkeling in Europa in die 17de en 18de eeu, en is een van die oudste wetenskaplike akademies. Dit is tans onder die leiding van Sebastien Candel (President van die Akademie), en is een van die vyf akademies van die Institut de France.

Die Institut de France in Paris waas die Akademie gesetel is.

Presidente

  • 1800 Napoleon Bonaparte
  • 1906 Henri Poincaré
  • 1952 Albert Caquot
  • 2001–2002 Hubert Curien
  • 2003–2004 Étienne-Émile Baulieu
  • 2005–2006 Édouard Brézin
  • 2007–2008 Jules Hoffmann
  • 2009–2010 Jean Salençon
  • 2011-2012 Alain Carpentier [1]
  • 2013–2014 Philippe Taquet
  • 2015-2016 Bernard Meunier
  • 2017-2018 Sébastien Candel

Bron: French Academy of Sciences

Medaljes, toekennings en pryse

Die Franse Akademie van Wetenskappe ken jaarliks ongeveer 80 pryse toe, wat die onderstaande insluit:

  • Die Grande Médaille
  • Die Lalande Prys, sedert 1802
  • Die Valz Prys, sedert 1877
  • Die Richard Lounsbery Award
  • Die Prix Jacques Herbrand
  • Die Louis Bachelier Prize [2]
  • Die Prix Michel Mon sedert 1977[3]
  • Die Leconte Prys, sedert 1886

Verwysings

  1. "Archived copy" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2015. Besoek op 12 Februarie 2015.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  2. "Archived copy" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2014. Besoek op 13 Augustus 2014.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  3. French wikipedia article; both "Monpetit Geargiveer 2 September 2011 op Wayback Machine" and "Montpetit Geargiveer 14 Januarie 2015 op Wayback Machine" is found in Academy publications.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.