Franklinse meeu
Die Franklinse meeu (Leucophaeus pipixcan) is 'n voël en somerswerwer wat die volopste is aan die Weskus en word selde in die binneland gesien. Die voël word 32 – 36 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Franklin's gull.
Franklinse meeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. pipixcan |
Binomiale naam | |
Leucophaeus pipixcan (Wagler, 1831, Mexico) | |
Verspreiding van die Franklinse meeu:
Broeiplekke Migrasiestreek Oorwinteringsplek | |
Sinonieme | |
Larus pipixcan |
Fotogalery
- Franklinse meeu in Alberta, Kanada
- 'n Jong Franklinse meeu
- Museumeksemplaar
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Franklinse meeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Franklinse meeu
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.