Frank Rautenbach
Francois (Frank) Rautenbach (12 Mei 1972, Oos-Londen, Suid-Afrika -) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.
Frank Rautenbach | |
![]() | |
Frank Rautenbach in Hansie (rolprent) as Hansie Cronjé. | |
Geboorte | 12 Mei 1972 Oos-Londen |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Rolprente | Hansie (rolprent) Faith Like Potatoes |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rautenbach speel die hoofrol in die volgende rolprente:
- Hansie (rolprent) (2008) as Hansie Cronjé
- Faith Like Potatoes (2006) as Angus Buchan
Rautenbach het ook die rol van Tiaan Terreblanche in 7de Laan (2000) vertolk.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.