Francois Louw

Francois Louw (gebore in Kaapstad, 15 Junie 1985) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker, die Stormers in Superrugby en oorsee vir Bath Rugby gespeel het. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en 2019 vir Suid-Afrika uitgedraf.

Francois Louw Rugbyportaal
Francois Louw in 2012
Volle naam Louis-Francois Pickard Louw
Geboortedatum 15 Junie 1985 (1985-06-15)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Massa 114 kg
Skool Bishops
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Vername familie Jan Pickard (Oupa/Springbok)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Springbokno. 815
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2011-2020 Bath Rugby 141 (85)
korrek soos op 27 Julie 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2010 Westelike Provinsie 65 (65)
korrek soos op 30 Oktober 2021.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–2011 Stormers 54 (20)
korrek soos op 30 Oktober 2021.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2010-2019 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 76 (50)
korrek soos op 27 Julie 2021.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.