Franck Ribéry

Franck Henry Pierre Ribéry (gebore 7 April 1983 in Boulogne-sur-Mer) is 'n Franse sokkerspeler. Hy het vir die Franse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Franck Ribéry

Franck Ribéry in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamFranck Henry Pierre Ribéry[1]
Gebore7 April 1983 (1983-04-07)
GeboorteplekBoulogne-sur-Mer, Frankryk
Lengte1,70 m
SpeelposisieVleuel
Klubinligting
Huidige klubFC Bayern München
Nommer7
Jeugloopbaan
1989–1996Conti Boulogne
1996–1999Lille
1999–2000Boulogne
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2000–2002Boulogne28(6)
2002–2003Alès19(1)
2003–2004Stade Brestois35(3)
2004–2005Metz20(1)
2005Galatasaray14(0)
2005–2007Marseille60(11)
2007–FC Bayern München193(68)
Nasionale span
2004–2006Frankryk O2113(2)
2006–2014Frankryk81(16)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 16:28, 7 Maart 2015 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 20 November 2013

Loopbaan

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2000/02US BoulogneVlag van Frankryk FrankrykLigue 2
2002/03Olympique AlèsVlag van Frankryk FrankrykChampionnat de France amateur
2003/04Stade BrestoisVlag van Frankryk FrankrykLigue 1
2004/05FC MetzVlag van Frankryk FrankrykChampionnat National
2005Galatasaray S.K.Vlag van Turkye TurkyeSüper Lig
2005/07Olympique de MarseilleVlag van Frankryk FrankrykLigue 1
2007/FC Bayern MünchenVlag van Duitsland DuitslandBundesliga

Verwysings

  1. "FIFA Club World Cup Morocco 2013: List of Players" (PDF). FIFA. 7 Desember 2013. p. 5. Besoek op 7 Desember 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.