Fort Worth
Fort Worth is die vyfde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. In 2010 het die stad 'n bevolking van 741 206 gehad: 61,1% wit, 18,9% swart of Afro-Amerikaans, 0,6% Amerikaanse inboorlinge, 3,7% Asiaties en 3,1% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 34,1% van die bevolking uitgemaak.[1]
Fort Worth | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Fort Worth in Texas, VSA | |
Koördinate: 31°45′N 97°20′W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Texas |
County | Tarrant |
Oppervlak | |
• Totaal | 904,4 km2 (349,2 vk. myl) |
Hoogte | 216 m (653 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 792 727 |
• Digtheid | 835,2/km2 (2 116/vk. myl) |
Tydsone | UTC-06:00 (CST) |
• Somertyd | UTC-05:00 (CDT) |
ZIP-kode | 76101-76124, 76126-76127, 76129-76137, 76140, 76147-76148, 76150, 76155, 76161-76164, 76166, 76177, 76179, 76180-76182, 76185, 76191-76193, 76195-76199, 76244, 76247 |
Skakelkodes | 682, 817 |
Webwerf | www.fortworthtexas.gov |
Verwysings
- "QuickFacts.census – besoek op 31 Desember 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2015. Besoek op 31 Desember 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.