Formigine
Formigine is 'n dorp en comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië.
Formigine | |
---|---|
![]() | |
![]() ![]() Formigine | |
Koördinate: 44°36′26″N 10°56′0″O | |
Land | ![]() |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Modena |
Regering | |
• Burgemeester | Maria Costi |
Oppervlak | |
• Totaal | 46,98 km2 (18,14 vk. myl) |
Hoogte | 82 m (269 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 643 |
• Digtheid | 670/km2 (1 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 41043 |
Skakelkodes | 059 |
Webwerf | comune.formigine.mo.it |
Die dorp het 'n bevolking van 31 643 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 47 km².
Geskiedenis
Formigine het onstaan uit die grondlegging van sy kasteel in 1201 deur die gemeensakp van Modena, as 'n verdediging teen Bologna, sy tradisionele vyand. In 1395 het Niccolò III d'Este dit aan Marco Pio, heer van Carpi, afgestaan.
Belangrikste toerisme-aantreklikhede
- Middeleeuse kasteel (dertiende eeu) in die sentrum.
- Villa Gandini, in die "Park van Verset" Via San Antonio (huisves tans die openbare biblioteek)
- Hermit Enrico se huis (tans 'n museum)
- San Bartolomeo Kerk in die sentrum oorkant die Kasteel.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Formigine.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.