Ford Focus
Die Ford Focus is 'n kompakte motor (C-segment in Europa) wat sedert 1998 vervaardig word deur die Ford Motormaatskappy. Ford het verkope van die Focus in Europa in Julie 1998 begin en in Noord-Amerika in 1999 vir die 2000-modeljaar.
Ford Focus IV sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford |
Produksie | 1998-huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor, klein gesinsmotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaangedrewe |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford Escort |
In Europa, Noord- en Suid-Amerika en Suid-Afrika, het die Focus die verskillende weergawes van die Ford Escort en Ford Laser in hierdie markte vervang. In Asië en Australië het dit die Ford Laser vervang. Teen die eerste helfte van 2012 het die Focus die Toyota Corolla verbygesteek om die wêreld se besverkopermotor te word. Die Focus word beskou as een van die 50 gewildste motors van die afgelope vyftig jaar deur die Britse CAR-tydskrif.
Sien ook
- Ford Focus RS WRC wêreldtydrenmotor.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.