Ford Fiesta S2000

Die Ford Fiesta S2000 is 'n Super 2000-tydrenmotor gebou deur M-Sport. Dit is gebaseer op die Ford Fiesta produksiemotor. Dit het sy rendebuut by die 78ste Rallye Monte Carlo in 2010 gemaak, met die fabriekspan M-Sport en bestuurders Mikko Hirvonen en Julien Maurin. Hirvonen het die tydren gewen.

Ford Fiesta S2000

Nasser Al-Attiyah tydens die 2010 Finse Tydren
Oorsig
Vervaardiger Ford Motormaatskappy/M-Sport
Produksie 2009-
Montering Cockermouth, Engeland
Bakwerk en onderstel
Klas Super 2000
Uitleg Vierwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 2.0 L inlynviersilinder, 16-klepper
Ratkas M-Sport/X-trac sesgang sekwesiële ratkas met AP koppelaar
Lengte 3958 mm
Breedte 1820 mm
Massa 1200 kg
Asafstand 2489 mm

'n Identiese motor was vir 'n paar jaar in Suid-Afrikaanse tydrenne in aksie, bestuur deur die suksesvolle Mark Cronje.

Super 2000 Wêreldtydrenkampioenskap-oorwinnings

Nr. Byeenkoms Jaar Bestuurder Navigator
1 Vlag van Meksiko Tydren van Meksiko 2010 Vlag van Spanje Xavier Pons Vlag van Spanje Alex Haro
2 Vlag van Jordanië Tydren van Jordanië 2010 Vlag van Spanje Xavier Pons Vlag van Spanje Alex Haro
3 Vlag van Nieu-Seeland Tydren van Nieu-Seeland 2010 Vlag van Finland Jari Ketomaa Vlag van Finland Mika Stenberg
4 Vlag van Portugal Tydren van Portugal 2010 Vlag van Finland Jari Ketomaa Vlag van Finland Mika Stenberg
5 Vlag van Japan Tydren van Japan 2010 Vlag van Finland Jari Ketomaa Vlag van Finland Mika Stenberg
6 Vlag van Meksiko Tydren van Meksiko 2011 Vlag van Tsjeggië Martin Prokop Vlag van Tsjeggië Jan Tománek
7 Vlag van Jordanië Tydren van Jordanië 2011 Vlag van Portugal Bernardo Sousa Vlag van Portugal António Costa
8 Vlag van Italië Tydren van Sardinië 2011 Vlag van Estland Ott Tänak Vlag van Estland Kuldar Sikk
9 Vlag van Duitsland Tydren van Duitsland 2011 Vlag van Estland Ott Tänak Vlag van Estland Kuldar Sikk
10 Vlag van Frankryk 2011 Rallye de France 2011 Vlag van Estland Ott Tänak Vlag van Estland Kuldar Sikk
11 Vlag van Monaco 2012 Monte Carlo Rally 2012 Vlag van Republiek Ierland Craig Breen Vlag van Verenigde Koninkryk Gareth Roberts
12 Vlag van Verenigde Koninkryk 2012 Wales Rally GB 2012 Vlag van Republiek Ierland Craig Breen Vlag van Republiek Ierland Paul Nagle
13 Vlag van Frankryk 2012 Rallye de France 2012 Vlag van Republiek Ierland Craig Breen Vlag van Republiek Ierland Paul Nagle
14 Vlag van Spanje 48º Rally RACC Catalunya – Costa Daurada 2012 Vlag van Republiek Ierland Craig Breen Vlag van Republiek Ierland Paul Nagle
15 Vlag van Swede 2014 Rally Sweden 2014 Vlag van Estland Karl Kruuda Vlag van Estland Martin Järveoja
16 Vlag van Finland 2014 Rally Finland 2014 Vlag van Estland Karl Kruuda Vlag van Estland Martin Järveoja
Henning Solberg in Rally Bulgaria, 2010
Jari Ketomaa in Rally Finland, 2010


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.