Fonograaf

Die Fonograaf is die voorloper van die grammofoon. Die fonograaf is op 19 Februarie 1878 deur Thomas Alva Edison geparenteer. Die apparaat maak dit vir die eerste keer moontlik om geluide op te neem en weer te speel. Edison se fonograaf is na alle waarskynlikheid gebaseer op 'n fonautograaf wat in 1860 deur die Paryse uitvinder Édouard-Léon Scott de Martinville gebou is.

'n Fonograaf
Edison met sy fonograaf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.