Fockea edulis
Die bergkambroo (Fockea edulis) is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die genus Fockea. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom vanaf Worcester tot by Robertson en die kusvlakte oos van Bredasdorp voor. Hiervandaan kom dit voor tot by Oos-Londen. Daar is ook 'n geïsoleerde subpopulasie by Oribi Gorge naby Port Shepstone.
Bergkambroo | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Endl. |
Spesie: | F. edulis |
Binomiale naam | |
Fockea edulis (Thunb.) K.Schum., (1895) | |
Sinonieme | |
|
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.