Floyd Shivambu
Floyd Shivambu (gebore 1 Januarie 1983 te Malamulele, Gazankulu) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters.
Floyd Shivambu | |
Lid van die parlement | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | Nyiko Floyd Shivambu 1 Januarie 1983 Malamulele, Gazankulu |
Politieke party | Ekonomiese Vryheidsvegters |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.