Flens
'n Flens (Engels: flange) is 'n eksterne rand of interne ring ter versterking.
![](../I/Flanschverbindung_Gasleitung.jpg.webp)
'n Flensverbinding tussen twee pype in 'n gasleiding.
Pypflense
'n Pypflens word aan die punte van pype geheg om pype te las of om meetskywe of kleppe aan die pyp te heg.
Die volgende verskillende pypflense word verkry (die Engelse naam word in hakies aangedui):
- Plat gesig (flat face)
- Verhewe gesig (raised face)
- xxx (lap joint)
- Ringlas (ring joint)
- Manlik en vroulik (male and female)
- Tong en groef (tongue and groove)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.