Flank

'n Flank kan na een van die volgende verwys:

  • Sykant van iets (flank van 'n gebou, berg, skip; sykant van 'n krygsmag, vloot, ens.)
  • Spelerposisie in rugby: sien Losvoorspeler.
  • 'n Gedeelte van 'n dier se sy tussen die laaste ribbes en die heup.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.