Flamink

Die flaminke (Phoenicopteridae) is 'n familie van voëls. Die familie bestaan uit groot waadvoëls met lang nekke en bene, asook rooi en swart vlerke. Hulle word algemeen by vleie aangetref.

Flamink
'n Rooiflamink (Phoenicopterus ruber)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Phoenicopteridae

Genera
(sien teks)
Verspreiding van spesies in die familie

Flaminke is vantevore onder die biologiese orde van Ooievaaragtiges (Ciconiiformes) ingedeel. Tans word hulle egter in 'n eie orde, die Phoenicopteriformes geplaas. Die familie bestaan uit 6 spesies.

Taksonomie

  • Genus Phoeniconaias
  • Genus Phoenicoparrus
    • Phoenicoparrus andinus (Andesflamink) – kom voor in die Chileense Andes
    • Phoenicoparrus jamesi (James se flamink) – kom voor in die Andes van Peru en Noord-Chili
  • Genus Phoenicopterus
    • Phoenicopterus chilensis (Chileense flamink) – kom voor in gematigde Suid-Amerika
    • Phoenicopterus roseus (Grootflamink) – kom voor in die Middellandse Seegebied, Wes-Asië en Afrika.
    • Phoenicopterus ruber (Rooiflamink) – kom voor in die Karibiese gebied en op die Galápagos-eilande

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.