FishBase
FishBase is 'n uitgebreide databasis met inligting oor visspesies (veral vinvisse).[1] Dit is die grootste en mees besoekte aanlyndatabasis oor volwasse vinvisse op die internet.[2] Mettertyd het dit gegroei tot 'n dinamiese en veelsydige ekologiese verwysingsraamwerk, wat gereeld in wetenskaplike publikasies aangehaal word.[3][4]
FishBase | |
---|---|
Tipe webblad | Databasis |
Outeur | Daniel Pauly en Rainer Froese |
Huidige status | Aktief |
URL | www.fishbase.org |
Sien ook
Verwysings
- Froese R and Pauly D (eds) (2000) FishBase 2000: concepts, design and data sources ICLARM, Philippines.
- Marine Fellow: Rainer Froese Geargiveer 21 Desember 2013 op Wayback Machine Pew Environment Group.
- Stergiou KI and Tsikliras AC (2006) Scientific impact of FishBase: A citation analysis Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine In: Palomares MLD, Stergiou KI and Pauly D (eds.), Fishes in Databases and Ecosystems. Fisheries Centre, Research reports 14(4): 2–6.
- References Citing FishBase FishBase. Laas op 5 Julie 2010 gewysig. Besoek op 20 Julie 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.