Fikile Majola
Fikile Zachariah Majola is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is.[1]
Fikile Majola | |
Adjunkminister van Handel en Nywerheid | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Energie | |
Ampstermyn 20 Junie 2014 – 7 Mei 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 May 2014 | |
Persoonlike besonderhede | |
Politieke party | African National Congress |
Majola dien sedert Mei 2019 as die Adjunkminister van Handel en Nywerheid.[2] Hy was voorheen die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Energie.[3]
Verwysings
- "2014 elections: List of ANC MPs elected to the National Assembly - DOCUMENTS | Politicsweb". www.politicsweb.co.za (in Engels). Besoek op 3 Februarie 2022.
- "Full list – here is Ramaphosa's new cabinet" (in Engels (VSA)). Besoek op 3 Februarie 2022.
- "Election of Chairperson | PMG". pmg.org.za (in Engels). Besoek op 3 Februarie 2022.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.