Festus Mogae
Festus Gontebanye Mogae (* 21 August 1939) is 'n Tswana-politikus wat vanaf 1998 tot 2008 as President van Botswana gedien het. Hy het in 1998 Quett Masire as President opgevolg en is in Oktober 2004 herverkies; ná 'n ampstermyn van tien jaar het hy in 2008 afgedank en is opgevolg deur luitenant-generaal en adjunkpresident Ian Khama.
Festus Mogae | |
Festus Mogae in 2009 | |
Ampstermyn 1 April 1998 – 1 April 2008 | |
Vise | Ian Khama |
---|---|
Voorafgegaan deur | Quett Masire |
Opgevolg deur | Ian Khama |
4de Adjunkpresident van Botswana | |
Ampstermyn 9 Maart 1992 – 1 April 1998 | |
President | Quett Masire |
Voorafgegaan deur | Peter Mmusi |
Opgevolg deur | Ian Khama |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 21 Augustus 1939 Serowe, Betsjoeanaland |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Barbara Mogae (sedert 1968) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteitskollege, Oxford Universiteit van Sussex |
Toekennings
2008 het Mogae vir „suksesvolle staatswerk“ en vir die stryd teen vigs in Botswana die 3,7 miljoen-Mo Ibrahim-toekenning ontvang.[1] In 2016 is hy tot 'n lid van die American Academy of Arts and Sciences gekies.[2]
Verwysings
- (de) Ex-Präsident von Botswana erhält weltweit höchstdotierten Preis, Der Standard, 20 Oktober 2008
- (en) American Academy of Arts and Sciences. "Newly Elected Fellows". amacad.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2018. Besoek op 22 April 2016.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Festus Mogae.
Voorafgegaan deur Quett Masire |
President van Botswana 1998–2008 |
Opgevolg deur Ian Khama |
Voorafgegaan deur Peter Mmusi |
Adjunkpresident van Botswana 1992–1998 |
Opgevolg deur Ian Khama |
Presidente van Botswana | ||
1966– | Seretse Khama | Quett Masire | Festus Mogae | Ian Khama | Mokgweetsi Masisi |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.