Ferraria parva

Ferraria parva is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en word gevind in die strandveld op die Vredenburg-skiereiland. Die plant het 'n voorkomsgebied van 336 km2 en daar is agt sub populasies wat elkeen minder as 50 plante het. Die plant het van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en landbou aktiwiteite, die bedreigings bestaan steeds.

Ferraria parva
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
F. parva
Binomiale naam
Ferraria parva
Goldblatt & J.C.Manning, (2011)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.