Ferraria ornata

Ferraria ornata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan Noord-Kaap en Wes-Kaap en word gevind in Namakwaland, op die kusvlakte tussen die Groen- en Olifantsriviere. Daar is slegs twee sub populasies, die plant word nie bedreig nie maar word as seldsaam beskou.

Ferraria ornata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
F. ornata
Binomiale naam
Ferraria ornata
Goldblatt & J.C.Manning, (2011)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.