Ferraria ferrariola
Die spinnekopblom (Ferraria ferrariola) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Richtersveld tot by Clanwilliam voor.
Spinnekopblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | F. ferrariola |
Binomiale naam | |
Ferraria ferrariola (Jacq.) Willd., (1800) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.