Ferraria

Ferraria (spinnekopblomme) is 'n genus wat tot die familie Iridaceae hoort in is inheems aan tropiese en suidelike Afrika. Die genus bestaan uit agtien spesies en sewe is deel van die fynbos. Hulle is almal geofiete. Die genus is vernoem na die Italiaanse plantkundige Giovanni Baptista Ferrari.[1] Sommige van die spesies ruik na vrot vleis en word deur vlieë bestuif, ander spesies het 'n aangename reuk.

Spinnekopblomme
Ferraria uncinata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Ferraria

Burm. ex Mill.
Spesies
Sien teks.

Spesies

Verwysings

  1. Manning, John; Goldblatt, Peter (2008). The Iris Family: Natural History & Classification. Portland, Oregon: Timber Press. pp. 209–211. ISBN 0-88192-897-6.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.