Ferdinand I van Oostenryk
Ferdinand I uit die Huis van Habsburg, volle naam Ferdinand I Karl Leopold Joseph Franz Marcellin (* 19 April 1793 in Wene, Oostenryk; † 29 Junie 1875 in Praag, Tsjeggië), was tussen 1830 en 1848 Koning van Hongarye en Kroasië en tussen 1835 en 1848 keiser van Oostenryk.
Ferdinand I | |
---|---|
Keiser van Oostenryk Koning van Hongarye Koning van Boheme Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië | |
Ferdinand I | |
Vorstehuis | Habsburg |
Titels | Keiser van Oostenryk Koning van Hongarye Koning van Boheme Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië |
Regeer (as Keiser van Oostenryk) | 2 Maart 1835 – 2 Desember 1848 |
Regeer (as Koning van Hongarye en Kroasië) | 28 September 1830 – 2 Desember 1848 |
Voorganger | Frans II |
Opvolger | Frans Joseph I |
Volle naam | Ferdinand I Karl Leopold Joseph Franz Marcellin |
Gebore | 19 April 1793; Wene, Oostenryk |
Oorlede | 29 Junie 1875; Praag, Tsjeggië |
Eggenoot | Maria Anna |
Kinders | Geen |
Vader | Frans II |
Moeder | Maria Theresa van Napels en Sisilië |
Ferdinand I was die kleinseun van keiser Leopold II en die seun van keiser Frans II. Ná die Rewolusie van 1848 het hy abdikeer en Frans Joseph I het keiser geword.
Bronnelys
- (en) "Ferdinand (I)". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Februarie 2024.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ferdinand I van Oostenryk.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.