Fenestraria rhopalophylla
Die vensterplantjie (Fenestraria rhopalophylla) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibiƫ en Suid-Afrika. In Engels staan dit bekend as Window Plant.
Vensterplantjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Fenestraria |
Spesie: | F. rhopalophylla |
Binomiale naam | |
Fenestraria rhopalophylla (Schltr. & Diels) N.E.Br., (1927) | |
Sinonieme | |
|
Die genus bestaan uit slegs een spesie, Fenestraria rhopalophylla en dit is dus 'n monotipiese takson.
Infraspesies
Die spesie het twee infraspesies:
Fenestraria rhopalophylla subsp. aurantiaca
- Fenestraria rhopalophylla subsp. aurantiaca (N.E.Br.) H.E.K.Hartmann
Fenestraria rhopalophylla subsp. rhopalophylla
- Fenestraria rhopalophylla subsp. rhopalophylla
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.