Fassie

'n Fassie in boukunde is die vertikale plank of bord wat die oorstekende horisontale dakrand van 'n dak bedek. Dit dien as beskerming vir die ente van dakkappe en kan gebruik word om die geut te dra. Fassieborde kan van hout, veselsement, metaalplaat of PVC wees.

'n Rolgevormde metaalfassie
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.