Fargo (rolprent)
Fargo is 'n swart komedie misdaadrolprent uit 1996 wat geskryf, vervaardig en geregisseur is deur Joel en Ethan Coen. Frances McDormand speel die rol van Marge Gunderson, 'n swanger polisievrou van die Minnesota-polisie wat 'n wanhopige motorverkoper (William H. Macy), wat twee misdadigers huur (Steve Buscemi en Peter Stormare) om sy vrou te ontvoer vir 'n stewige losprys van sy ryk skoonvader, ondersoek (Harve Presnell).
Fargo | |
---|---|
Regisseur | Joel Coen |
Produksieleier | Ethan Coen |
Draaiboek |
|
Met | |
Musiek deur | Carter Burwell |
Kinematografie | Roger Deakins |
Redigeerder |
|
Ateljee |
|
Verspreider | Gramercy Pictures |
Uitgereik | Verenigde State 8 Maart 1996. Verenigde Koninkryk 31 Mei 1996 |
Speeltyd | 98 min[1] |
Land |
|
Taal | Engels |
Begroting | VS$7 miljoen[3] |
Bruto wins | VS$60.6 miljoen[3] |
IMDb-profiel |
Hoofrolspelers
- Frances McDormand as Marge Gunderson
- William H. Macy as Jerry Lundegaard
- Steve Buscemi as Carl Showalter
- Peter Stormare as Gaear Grimsrud
- John Carroll Lynch as Norm Gunderson
Verwysings
- "Fargo" (in Engels). British Board of Film Classification. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 2 Augustus 2015.
- Fargo (1995). British Film Institute. URL besoek op Augustus 5, 2015.
- "Fargo (1996)" (in Engels). Box Office Mojo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2018. Besoek op 2 Augustus 2015.
Verdere leesstof
- Luhr, William, red. (2004). The Coen Brothers' Fargo. Cambridge University Press. ISBN 9780521808859. OCLC 51752419. 'n Versameling wetenskaplike opstelle deur verskeie skrywers oor die film en verwante vakke.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.