Fargo
Fargo is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Noord-Dakota. In 2010 het die stad 'n bevolking van 105 549 gehad.
Fargo | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Noord-Dakota |
Administratiewe distrik (county) | Cass |
Koördinate | 46°52′N 96°47′W |
Oppervlak: | |
- Totaal | 98,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 274 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 105 549 |
- Bevolkingsdigtheid | 922/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 208 777 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
- Somertyd | CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentale klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 10,5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -12,5 / 22,5 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 576,3 mm |
Burgemeester | Tim Mahoney (D) |
Amptelike webwerf | cityoffargo.com |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.