Familieswael
Die familieswael (Petrochelidon spilodera) is 'n sangvoël wat aan die familie van swaels (Hirundinidae) behoort. Dit is endemies aan Afrika suidwaarts van die ewenaar, en word in grasveld aangetref. Die spesie is teenwoordig in Botswana, die Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Gaboen, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.
Familieswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hirundo |
Spesie: | H. spilodera |
Binomiale naam | |
Hirundo spilodera | |
broeigebied oorwinteringsgebied |
Ander name
- Wetenskaplike naam: Hirundo spilodera
- Engelse naam: South African cliff-swallow
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Familieswael.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Familieswael
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.