Fagotconcerto
'n Fagotconcerto is 'n concerto vir fagot en 'n musiekensemble, gewoonlik 'n orkes. Hierdie musikale vorm ontstaan tydens die barok en van die eerste meesterwerke in die genre is die ca. 40 fagotconcerto's van Vivaldi. Later skryf Mozart en Weber beroemde fagotconcerto's. Die fagotconcerto bly desnieteenstaande relatief raar tot en met die 20ste eeu.
Sien ook
Bekende fagotconcerto's
- Fagotconcerto, K. 191 deur Wolfgang Amadeus Mozart, die enigste oorlewende werk uit drie oorspronklike fagotconcerto's wat hy geskryf het
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.