FT Brunswyk
FT Brunswyk is 'n sportklub uit Brunswyk in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir pluimbal, basketbal, vlugbal en gimnastiek.
Volledige naam | Freie Turnerschaft Braunschweig e.V. |
Stigtingsdatum | 1903 |
Tuisveld | Freie Turner-stadion Prinzenpark, Brunswyk |
Kapasiteit | 4 000 |
Kompetisie | Oberliga Neder-Sakse Oos |
Die klub is 1903 gestig, maar die sokkerafdeling is eers in 1911 op die been gebring. In 1933 is Duitse sport hervorm en is klubs wat nie aan die politieke voorskrifte van die Nazi’s voldoen het nie, ontbind, met FT Brunswyk een van die slagoffers. Na die Tweede Wêreldoorlog is die Nazi-party verbied en is die klub weer in 1946 herstig.
Die klub speel tradisioneel in die skadu van die bekender Brunswykse klubs en het eers in 1997 op die Duitse sokkerradar verskyn toe daar na die Verbandsliga op die vyfde vlak gepromoveer is.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
- Amptelike klubwerf Geargiveer 10 Maart 2010 op Wayback Machine
Oberliga Neder-Sakse Oos 2009/10-seisoen | |
SV Ahlerstedt-Ottendorf - SV Blouwit Bornreihe – Eintracht Brunswyk II – FT Brunswyk – SV Rooiwit Cuxhaven – |