FSV 1926 Fernwald
FSV 1926 Fernwald is 'n sokkerklub uit Fernwald in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die klub is in 1926 gestig as FSV Steinbach. In 1935 is die klub verplig om met ander klubs saam te smelt as Turn- und Sport-Gemeinde Steinbach. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in Mei 1949 herstig as FSV 1926 Steinbach.
![]() | |
Volledige naam | Fußball Sportverein 1926 Fernwald e.V. |
Stigtingsdatum | 30 Maart 1926 |
Tuisveld | Sportanlage Oppenröder Straße, Fernwald |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
Die klub het sy grootste prestasie in 2005 behaal deur na die Oberliga Hessen te promoveer. Die klub staan sedert 1 Julie 2007 bekend as FSV 1926 Fernwald.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Hessen 2007/08-seisoen | |
FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden - |