FC Kempten

FC Kempten is 'n sokkerklub in Kempten in die deelstaat Beiere in Duitsland.

FC Kempten

Volledige naamFußball-Club Kempten
im Allgäu e.V.
Stigtingsdatum1903
TuisveldIllerstadion
Kempten
Kapasiteit9 000
KompetisieOberliga Beiere

Die klub se geskiedenis begin in 1903, toe die sokkerafdeling van Männerturnvereins Kempten opgerig is. In 1907 het die klub met twee ander plaaslike gimnastiekklubs saamgesmelt om Turnverein 1856 Kempten te vorm. Op 21 September 1908 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Fußball Club Kempten. In 1923 is daar weer met TV saamgesmelt, maar twee jaar later het hy opnuut weer onafhanklik geword.

Die klub het sy beste jare in die 1950’s en vroeë 1960’s beleef toe daar in die Amateurliga Suid-Baden gespeel is, destyds die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur.

Onlangse ligaposisionering

  • 1998-99 (V) Landesliga Beiere-Suid 1ste
  • 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 15de
  • 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 16de
  • 2001-02 (V) Landesliga Beiere Suid 4de
  • 2002-03 (V) Landesliga Beiere-Suid 4de
  • 2003-04 (V) Landesliga Beiere-Suid 8ste
  • 2004-05 (V) Landesliga Beiere-Suid 2de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 16de
  • 2006-07 (V) Landesliga Beiere-Suid 1ste
  • 2007-08 (IV) Oberliga Beiere 18de
  • 2008–09 (VI) Landesliga Beiere-Suid 17de ↓
  • 2009–10 (VII) Bezirksoberliga Schwaben 14de ↓
  • 2010–11 (VIII) Bezirksliga Schwaben-Suid 13de ↓
  • 2011–12 (IX) Kreisliga Schwaben-Suid 2de
  • 2013–14 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 1ste ↑
  • 2013–14 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 15de ↓
  • 2014–15 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 1ste ↑
  • 2015–16 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 13de ↓
  • 2016–17 (VIII) Kreisliga Schwaben-Suid 2de ↑
  • 2017–18 (VII) Bezirksliga Schwaben-Suid 1ste ↑
  • 2018–19 (VI) Landesliga Beiere-Suidwes

Eksterne skakels

Verwysing

  • Grüne, Hardy (2001). Vereinslexikon. Kassel: AGON Sportverlag ISBN 3-89784-147-9
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten -
FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.