FC Gütersloh 2000
FC Gütersloh 2000 is 'n Duitse sokkerklub in Gütersloh in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale.
Volledige naam | Fußball-Club Gütersloh 2000 e.V. |
Stigtingsdatum | 23 Februarie 2000 |
Tuisveld | Heidewaldstadion, Gütersloh |
Kapasiteit | 12 500 |
Kompetisie | Oberliga Wesfale |
In 1978 het Deutsche Jugendkraft Gütersloh (gestig in 1918) en Sport Verein Arminia Gütersloh (gestig in 1923) saamgesmelt om Fußball-Club Gütersloh 1978 te vorm. Voor die samesmelting was DJK Gütersloh die meer suksesvolle van die twee deurdat dit van 1974 tot 1976 in die 2. Bundesliga was.
In 1999 het die klub ernstige finansiële probleme ontwikkel en is dit op die ou end deur 'n hofbevel ontbind. 'n Nuwe klub, FC Gütersloh 2000, is op 23 Februarie 2000 opgerig as opvolger van die klub van 1978.
Die klub se tuisveld is die Heidewaldstadion in Gütersloh, wat in 1933 opgerig is as die Adolf Hitler-Kampfbahn.
Onlangse ligaposisionering
DJK Gütersloh
FC Gütersloh 1978
|
SVA Gütersloh
FC Gütersloh 2000
|
Eksterne skakels
Oberliga Wesfale 2007/08-seisoen | |
Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | SpVgg Erkenschwick |