FC Eintracht Northeim
FC Eintracht Northeim is 'n sokkerklub uit Northeim in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland.
Volledige naam | Fußballclub Eintracht Northeim von 1992 e.V. |
Stigtingsdatum | 1 April 1992 |
Tuisveld | Gustav Wegner-stadion, Northeim |
Kapasiteit | 3 000 |
Kompetisie | Oberliga Neder-Sakse Oos |
Die klub is op 1 April 1992 gestig as 'n samesmelting tussen SuS Northeim (gestig in 1907), VfB Northeim (ook gestig in 1907) en Sultmershagener FC. Van die voorgangerklubs het SuS Northeim die grootste prestasie behaal toe dit die eerste rondte van die DFB-Pokal in 1964 gehaal het. Die span is eers na ekstra tyd met 1-0 deur Meidericher SV uitgeskakel.
Die nuwe klub se beste prestasie was om 2de te eindig in die Verbandsliga Neder-Sakse Oos in 2008.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
- Amptelike klubwerf Geargiveer 31 Augustus 2009 op Wayback Machine
Oberliga Neder-Sakse Oos 2009/10-seisoen | |
SV Ahlerstedt-Ottendorf - SV Blouwit Bornreihe – Eintracht Brunswyk II – FT Brunswyk – SV Rooiwit Cuxhaven – |