FC Basel

FC Basel is 'n Switserse sokkerspan in Basel wat in die Super League speel. Die span se tuisveld is die St. Jacob-Park, wat 'n kapasiteit van 37 500 sitplekke het. Nasionaal is FCB baie suksesvol, met 20 nasionale kampioenskappe en 11 Switserse Bekers. Internasionaal het die span nog nie 'n kompetisie gewen nie. In 2001 het hulle die eindstryd van die Intertoto-beker verloor teen Aston Villa en in 2012 het hulle die kwarteindronde in die Champions League teen FC Bayern München verloor.

FC Basel
Volle naam Fussball Club Basel 1893
Stigting 15 November 1893
Tuisveld St. Jacob-Park, Basel
Kapasiteit 38 500
Voorsitter Vlag van Switserland Bernhard Burgener
Afrigter Vlag van Switserland ?
Liga Super League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Switserland (14)
1952/53, 1966/67, 1968/69, 1969/70, 1971/72, 1972/73, 1976/77, 1979/80, 2001/02, 2003/04, 2004/05, 2007/08, 2009/10, 2010/11
(naaswenner (6): 1948/49, 1949/50, 1970,71, 2002/03, 2005/06, 2006/07)
  • Switserse Beker (10)
1933, 1947, 1963, 1967, 1975, 2002, 2003, 2007, 2008, 2010
(naaswenner (6): 1942, 1944, 1970, 1972, 1973, 1982)
  • Intertoto-beker
(naaswenner (1): 2001)

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van Switserland Massimo Ceccaroni
  • Vlag van Switserland Alexander Frei
  • Vlag van Duitsland Ottmar Hitzfeld
  • Vlag van Suid-Afrika George Koumantarakis
  • Vlag van Switserland Hakan Yakin
  • Vlag van Switserland Marco Streller
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.