Fürth

Fürth is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 116 317 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 63,4 km². Die stad is in die suide van Erlangen en in die noordweste van Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Fürth dateer uit die jaar 1007 en op sy 1000ste verjaardag het die stad die bynaam "wetenskapstad" van die Beierse regering gekry.

Fürth

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 49°29′N 10°59′O
 Stigting (eerste verwysing) 1 November 1007
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 116 317[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1836/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Thomas Jung (SPD)
 Amptelike Webwerf fuerth.de

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.