Euryops hebecarpus
Euryops hebecarpus is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en kom van De Hoop tot by Stilbaai voor. Dit vorm deel van die fynbos en Hartenbos strandveld. Die plant het 'n voorkomsgebied van 587 kmĀ² en daar is tussen ses en tien subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante en oorbeweiding.
Euryops hebecarpus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Euryops |
Spesie: | E. hebecarpus |
Binomiale naam | |
Euryops hebecarpus (DC.) B.Nord., 1968 | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.