Euryops exudans

Euryops exudans is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap waar dit op die Sneeuberge tussen Graaff-Reinet en Cradock bo 1 600 m. voorkom. Dit het 'n voorkomsgebied van 1119 kmĀ² en het tans geen bedreigings nie.

Euryops exudans
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Euryops
Spesie:
E. exudans
Binomiale naam
Euryops exudans
B.Nord. & V.R.Clark, 2009

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.