Euryops decipiens

Euryops decipiens is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Bain's Kloofberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 3 kmĀ². Daar is slegs een populasie en dit word bedreig deur indringerplante, die Hakea's.

Euryops decipiens
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Euryops
Spesie:
E. decipiens
Binomiale naam
Euryops decipiens
Schltr., 1899

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.